STERKTE MET DIE EKSAMEN

Mnr Klaus Se Song

Veels geluk Meneer verjaar

Kom ons gaan en baljaar

Hy maak ons trots en bring ons eer

Ons almal saam sal salueer

Ons wens in avonture groot

Wereldwyd van Suid tot Noord

Ons bid vir blydskap en vir seen

dat jy sal dans wanneer dit reen

Graad 11:HIEP HIEP

Hooray hooray

Graad 8-10:(hiep hiep

hooray hooray)

ALMAL:Veels geluk meneer!
 

Toneel 2020

Kliek HIER vir die rolverdeling van die tienertoneel